WINKELBESTUURDERS WES-KAAP

WINKELBESTUURDERS   WES-KAAP My kliënt is toonaangewend in die Groot en Kleinhandel met takke in Robertson, Villiersdorp, Worcester, Malmesbury en Piketberg. Tans is daar ‘n poste beskikbaar vir bestuurders en aflos bestuurders. Die ideale kandidate moet selfgemotiveerd wees, hou van uitdagings en leiding kan neem. VEREISTES: Matriek Toepaslike naskoolse kwalifikasie sal u aansoek versterk Minstens vyf jaar […]

PLAASBESTUURDER – MONTAGU

PLAASBESTUURDER MONTAGU My kliënt met gevestigde boerderyvertakkings (wyndruiwe, steenvrugte en groente) verlang die dienste van ‘n hardwerkende en lojale plaasbestuurder met besondere kommunikasie en bestuursvermoëns. Hierdie pos is ideaal vir ‘n entoesiastiese persoon wat die landbou as ‘n passie beskou en goed kan funksioneer in ‘n span en op sy eie. VEREISTES: Die geskikte kandidaat […]

PLAASBESTUURDER

PLAASBESTUURDER ROBERTSON AREA n Gevestigde onderneming is op soek na ʼn dinamiese en passievolle kandidaat wat saam met die plaas  kan groei en dit as ʼn hoogs suksesvolle produksie-eenheid kan bestuur. Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir verwante  produksie-aktiwiteite, soos ontwikkeling van nuwe boorde, besproeiing, oes, snoei en effektiewe bestuur van die arbeidsmag. Die regte […]