GLOBALG.A.P. V.5.4 Aanpassings

GLOBALG.A.P. het onlangs hul V.5.4 aanpassings vrygestel. Die nuwe weergawe se fokus beweeg meer in die rigting van BRC se riglyne in verband met voedselveiligheid in pakhuise asook by werkers in die boorde. Daarom is dit belangrik om klem te lê op higiëne op alle gebiede op die plaas en nie slegs in pakhuise soos met vorige jare nie.

Let wel dat dit steeds die verantwoordelikheid van elke kliënt is om die GLOBALG.A.P. weergawe waarteen hulle moet oudit by die betrokke uitvoerder te bevestig. 

Sien gerus die aanpassings in die nuutste weergawe as volg:

BVPD het alreeds die nodige dokumentasie aanpassings gemaak wat huidiglik op die Papierlose stelsel beskikbaar is.

Leave a Reply